|
Algemeen
|
Naam, Simbool, Getal
|
aluminium, Al, 13
|
Chemiese reeks
|
boorgroep
|
Groep, Periode, Blok
|
13 (IIIA), 3 , s
|
Digtheid, Hardheid
|
2700 kg/m3, 0.5
|
Voorkoms
|
wit met silwer skynsel
|
Atoomeienskappe
|
Atoomgewig
|
26.981538 ame
|
Atoomradius (ber.)
|
125 (118) pm
|
Kovalente radius
|
118 pm
|
van der Waals radius
|
geen data
|
Elektronkonfigurasie
|
[Ne]3s2 3p1
|
e− e per energievlak
|
2, 8, 3
|
Oksidasietoestande (Oksied)
|
-3 (amfoteries)
|
Kristalstruktuur |
kubies vlakgesentreerd
|
Ruimtegroep |
Fm3m nommer: 225
|
Strukturbericht-kode |
A1
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand van materie
|
Vastestof (paramagneties)
|
Smeltpunt
|
933.47 K (660.3 °C)
|
Kookpunt
|
2792 K (2518 °C)
|
Molêre volume
|
10.00 ×10−6 m3/mol
|
Verdampingswarmte
|
293.4 kJ/mol
|
Smeltingswarmte
|
10.79 kJ/mol
|
Dampdruk
|
2.42×10−6Pa teen ? K
|
Spoed van klank
|
5100 m/s teen 933 K
|
Algemeen
|
Elektronegatiwiteit
|
1.61 (Pauling skaal)
|
Spesifieke warmtekapasiteit
|
900 J/(kg*K)
|
Elektriese geleidingsvermoë
|
37.7 106/(m·ohm)
|
Termiese geleidingsvermoë
|
237 W/(m*K)
|
1ste ionisasie potensiaal
|
577.5 kJ/mol
|
2de ionisasie potensiaal
|
1816.7 kJ/mol
|
3de ionisasie potensiaal
|
2744.8 kJ/mol
|
4de ionisasie potensiaal
|
11577 kJ/mol
|
5de ionisasie potensiaal
|
14842 kJ/mol
|
6de ionisasie potensiaal
|
18379 kJ/mol
|
7de ionisasie potensiaal
|
23326 kJ/mol
|
8ste ionisasie potensiaal
|
27465 kJ/mol
|
9de ionisasie potensiaal
|
31853 kJ/mol
|
10de ionisasie potensiaal
|
38473 kJ/mol
|
Mees stabiele isotope
|
|
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.
|
Aluminium is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Al en atoomgetal van 13.
Aluminium is 'n silwerige, pletbare metaal uit die boorgroep, wat primêr uit bauxiet erts ontgin word en beskik oor merkwaardige weerstand teen oksidasie (vanweë die passiveringsverskynsel), sterkte en ligte gewig. Aluminium word in baie nywerhede aangewend om 'n groot verskeidenheid produkte te vervaardig wat belangrik is vir die wêreldekonomie. Strukturele onderdele wat van aluminium vervaardig word, is van onmisbare belang in die lugvaartnywerheid asook vir vervoer en die bounywerheid, waar ligte massa, duursaamheid en sterkte benodig word.